SONDAG 4 Febr
SUIDERKRUIS GEMEENTE
AANDDIENS
Tema: Kleingroepe - jy het ‘n familie...
LITURGIE
WIE |
WAT |
DETAIL |
BORD/MUSIEK |
|
Vooraf musiek |
|
|
Liturg |
Welkom & groet |
|
welkom-5 |
Liturg |
Gebed |
|
Stilgebed |
Liturg |
Oproep tot lof |
|
1427 |
MG |
Lof |
As jy lief is vir die Here (1-4) Smile a while (2x) Wherever I am (2x) Video-insetsel (Beauty of the earth) Daarom (Flam 34)(1,r,2,,r,s1,s2) |
625 1009 1075 Video1 706 |
|
Bevestiging |
Formulier Bevestiging Lied: “Ons aanvaar jou” (1-2) |
1404 1404 942a |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
Video-insetsel: The Lord’s prayer2 |
7500 - video 2 |
MG |
Aanbidding |
God van my hart (1,r,2,s) Here I am to worship Here God almagtig (1-2) |
756 827 778 |
|
|
Record aan |
Klank: Record |
Ouderling |
Voorbidding |
|
|
Liturg |
Skriflesing |
Hand 2 |
Skrif-2 |
Liturg |
Preek |
Jy hoef nie alleen te wees nie... |
Preek |
Almal |
Toewyding |
Brother let me be your servant (1-5) |
659 |
Liturg |
Gebed |
|
Stilgebed |
|
|
Record af |
Klank: Stop Record |
Diakens |
Offergawe |
Afkondings op bord |
|
Liturg |
Afkondigings |
|
|
MG |
Lied |
I love this family of God (2x) |
817 |
Liturg |
Seën |
|
|
PREEKSKETS
Inleidende vrae:
• Dink julle die kerk gee regtig om vir jou?
• Wie (dink jy) is die kerk?
Video
Vrae uit die video:
• Wie het hierdie ou bygestaan in sy moeilike tye? (Omgeegroep)
• Op watter maniere het hulle hom bygestaan?
Vraag: Hoekom moet ‘n mens deel wees van ‘n kleingroep?
• Model van vroeë kerk - geestelike familie
• Gemeentes is te groot.
Wat gebeur in ‘n omgeegroep?
• 1 Tess 2:8 “So geheg is ons aan julle dat ons nie net die evangelie van God aan julle gegee het nie, maar ook ons lewe vir julle sou wou gee, want ons het julle lief gekry.”
• 1 Kor 12:26 “As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly.”
• Jak 5:16 “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking.”
• Gal 6:2 “Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus.”
•
Wat gebeur as ‘n mens nie deel van so ‘n groepie is nie?
• Alleen
• Voel kerk het jou gelos
• Alleen oud word
As jy reeds deel is van so groep:
• Moet nooit ‘n geslote groep word nie.
• Moet nooit julle eie soldate skiet nie.
• Moet nooit ophou bid en omgee nie.